Skip to product information
A3: Onse Vader Pienk Blomme II
N$50.00
Laai af hierdie A3 grootte gebedsplakkaat, druk in volkleur, raam dit, en hang teen die mure van enige vertrek; óf stuur die PDF na u handelsdrukker om professioneel vir u te druk.
Formaat: A3, CMYK / RGB (CMYK vir handelsdrukkers / professional printers; RGB vir tuisdrukkers / home printers), volkleur, PDF, portret. LW: Daar is merkbare verskille in die gehalte van kleure tussen professionele drukkers en tuisdrukkers, ook tussen ink-drukkers en laserdrukkers.