{"product_id":"a5-namib-woestyn-kersfees-kaart","title":"A5 Namib Woestyn Kersfeeskaart","description":"\u003cp\u003eIn ons versameling van pragtige Kersfeeskaartjies geïnspireer deur die tydlose skoonheid van die Namib woestyn en landelike Namibië! Hierdie kaartjie is 'n uitstekende byvoegsel vir geskenke, om aan die kersfeesboom te hang, óf aan kenisse, geliefdes, en vriende te stuur. Laai die kaartjie af, druk in volkleur op wit 200 - 300gsm karton, vou in die helfte, skryf 'n persoonlike boodskap binne-in, en plaas in 'n C5-grootte koevert om te stuur. \u003cstrong\u003eGeseënde Kersfees uit en van Namibië! \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"eBook Buddy Namibia","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":72091876786429,"sku":null,"price":40.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0853\/1116\/0573\/files\/NamibKersfeesversameling01.jpg?v=1795761784","url":"https:\/\/ebookbuddynamibia.com\/products\/a5-namib-woestyn-kersfees-kaart","provider":"eBook Buddy Namibia","version":"1.0","type":"link"}