{"product_id":"a6-namib-kersfeeskaart-dubbele-pak","title":"A6 Namib Kersfeeskaart Dubbele Pak","description":"\u003cp\u003eHierdie dubbele pak A6-grootte kersfeeskaarte geïinspireer deur ons eie Namib woestyn, is waarde vir geld en 'n pragtige, unieke byvoegsel om hierdie komende feestyd 'n bietjie meer spesiaal te maak. Koop, laai af, druk in volkleur op 200 - 300gsm karton, skryf 'n persoonlike kerswens binne-in, plaas in C6-grootte koeverte, en stuur aan familie, geliefdes, kennisse, en vriende. \u003cstrong\u003eGeseënde Kersfees uit Namibië!\u003c\/strong\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKarton \/ Papier grootte: A5 \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"eBook Buddy Namibia","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":72093164110077,"sku":null,"price":60.0,"currency_code":"NAD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0853\/1116\/0573\/files\/A6NamibKersfeeskaartDubbelpak_1.jpg?v=1795769912","url":"https:\/\/ebookbuddynamibia.com\/products\/a6-namib-kersfeeskaart-dubbele-pak","provider":"eBook Buddy Namibia","version":"1.0","type":"link"}