Skip to product information
A5 Kaart: Sal Jy My Valentyn Wees?
N$20.00
As jy jou eie volkleur / foto drukker en kartonbord (200 - 250gsm) het, laai af en druk hierdie Valentynsdagkaartjie in volkleur om 'n persoonlike boodskap binne-in te skryf:
Formaat: PDF
Volle grootte: A4 (21 cm w x 29.7 cm lank)
Volkleur: Ja
Kartonbord / kartonpapier: 200 - 250gsm
Druk uitleg en vou: Landskap uitleg en vou dan in die helfte
Koevert grootte: A5 / C5 (14.8 cm w x 21 cm lank)