Skip to product information
A6 Sossusvlei Kersfeeskaart Dubbele Pak
N$60.00
Hierdie dubbele pak A6-grootte kersfeeskaarte geïinspireer deur ons eie Sossusvlei, is waarde vir geld en 'n pragtige, unieke byvoegsel om hierdie komende feestyd 'n bietjie meer spesiaal te maak. Koop, laai af, druk in volkleur op 200 - 300gsm karton, skryf 'n persoonlike kerswens binne-in, plaas in C6-grootte koeverte, en stuur aan familie, geliefdes, kennisse, en vriende. Geseënde Kersfees uit Namibië!
Karton / Papier grootte: A5